Dana Snyman se skitterende, aangrypende en skreeusnaakse teks Reünie
(oor ‘n 1980 Matriekgroep se 40 jaar reünie in 2026 - uitgestel vanaf 2020 agv 🦠🫣) opgevoer deur Frank Opperman 🎭 as deel van Blancogemeente George se 75 jaar feesvieringe
150R