Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

πŸŽ„ CHRISTMAS IN JULY πŸŽ„ Aangebied deur Sedgefield Skool

May 2
5R

Kom geniet die Kersfees-gees… in die middel van die winter! β„οΈπŸŽ…

✨ Heerlike kos en warm drankies
✨ Stalletjies en unieke produkte
✨ Gesellige atmosfeer vir die hele familie

🎁 Perfek vir ’n lekker kuier saam met vriende en familie
❀️ Ondersteun die skool en gemeenskap

πŸ“ Moenie dit misloop nie!

Bring jou familie, kom kuier en voel die Kersfees magie!

Details

  • Date: May 2
  • Cost: 5R

Venue

  • Laerskool Sedgefield Primary
  • 10 Piet my vrou
    Sedgefield,
    + Google Map