Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

WIT OLIFANT TAFEL – NG Kerk Sedgefield

May 2
10R

 

Die NG Kerk Sedgefield nooi ALMAL uit na ons Wit Olifant Tafel!

✨ Kom snuffel vir winskopies
✨ Bring items wat jy nie meer gebruik nie
✨ Ondersteun ’n goeie doel

🪑 Alles van huisware, klere, dekor en nog baie meer!
💰 Alle opbrengs gaan vir die kerk en gemeenskapsprojekte

 

📍 Moenie dit misloop nie!

Kom kuier saam, koop iets spesiaal en maak ’n verskil! ❤️

Details

  • Date: May 2
  • Cost: 10R
  • Event Category:

Organizer

  • NG KERK SEDGEFIELD
  • Phone 072 380 2632

Venue