🐐 BOKKIEDAG – LAERSKOOL BLANCO 🦉 Laerskool Blanco se jaarlikse Bokkiedag vind plaas op 6 Junie. 📢 Belangrike Kennisgewing aan die Gemeenskap Gedurende die dag kan daar: 🚗 Meer verkeer en voertuie in die Blanco-area wees. 🏠 Ouers mag tydelik voor erwe of huise parkeer terwyl hulle kinders aflaai of ondersteun. ❤️ Die skool vra […]
10R