WIT OLIFANT TAFEL – NG Kerk Sedgefield
Die NG Kerk Sedgefield nooi ALMAL uit na ons Wit Olifant Tafel! ✨ Kom snuffel vir winskopies✨ Bring items wat jy nie meer gebruik nie✨ Ondersteun ’n goeie doel 🪑 Alles van huisware, klere, dekor en nog baie meer!💰 Alle opbrengs gaan vir die kerk en gemeenskapsprojekte 📍 Moenie dit misloop nie! Kom […]
10R