Events
-
-
-
-
Ghostwalk
the gostwalk Pieter Theron St, George, Western Cape, South AfricaGeorge -
-
Blanco Walk
GeorgeR20 -
-
Park Revolution Unvailing
Soeteweide ParkGeorgeWe warmly invite you and your family to join us for a wonderful community picnic, where neighbours come together to connect, relax, and enjoy the beauty of our shared space. This is a great opportunity to build stronger relationships, meet new faces, and celebrate the spirit of community in a welcoming and friendly environment. Bring […]
Zero -
-
π CHRISTMAS IN JULY π Aangebied deur Sedgefield Skool
Laerskool Sedgefield Primary 10 Piet my vrou, SedgefieldKom geniet die Kersfees-geesβ¦ in die middel van die winter! βοΈπ β¨ Heerlike kos en warm drankiesβ¨ Stalletjies en unieke produkteβ¨ Gesellige atmosfeer vir die hele familie π Perfek vir βn lekker kuier saam met vriende en familieβ€οΈ Ondersteun die skool en gemeenskap π Moenie dit misloop nie! Bring jou familie, kom kuier en voel […]
5R -
WIT OLIFANT TAFEL β NG Kerk Sedgefield
NG Sedgefield 7 Hoepoe Ave, Sedgefield, 6573Die NG Kerk Sedgefield nooi ALMAL uit na ons Wit Olifant Tafel! β¨ Kom snuffel vir winskopiesβ¨ Bring items wat jy nie meer gebruik nieβ¨ Ondersteun βn goeie doel πͺ Alles van huisware, klere, dekor en nog baie meer!π° Alle opbrengs gaan vir die kerk en gemeenskapsprojekte π Moenie dit misloop nie! Kom […]
10R -
Dana Snyman se skitterende, aangrypende en skreeusnaakse teks ReΓΌnie
NG KERK BLANCO 9 Napier St, Blanco, George, 6529, George, Western Cape, South Africa(oor βn 1980 Matriekgroep se 40 jaar reΓΌnie in 2026 - uitgestel vanaf 2020 agv π¦ π«£) opgevoer deur Frank Opperman π as deel van Blancogemeente George se 75 jaar feesvieringe
150R -
-
Bokkie dag
Laerskool Blanco Napier Straat , Blanco, George, Western Cape, South AfricaGeorgeπ BOKKIEDAG β LAERSKOOL BLANCO π¦ Laerskool Blanco se jaarlikse Bokkiedag vind plaas op 6 Junie. π’ Belangrike Kennisgewing aan die Gemeenskap Gedurende die dag kan daar: π Meer verkeer en voertuie in die Blanco-area wees. π Ouers mag tydelik voor erwe of huise parkeer terwyl hulle kinders aflaai of ondersteun. β€οΈ Die skool vra […]
10R