Events
-
-
-
-
Ghostwalk
the gostwalk Pieter Theron St, George, Western Cape, South AfricaGeorge -
-
Blanco Walk
GeorgeR20 -
-
Park Revolution Unvailing
Soeteweide ParkGeorgeWe warmly invite you and your family to join us for a wonderful community picnic, where neighbours come together to connect, relax, and enjoy the beauty of our shared space. This is a great opportunity to build stronger relationships, meet new faces, and celebrate the spirit of community in a welcoming and friendly environment. Bring […]
Zero -
-
🎄 CHRISTMAS IN JULY 🎄 Aangebied deur Sedgefield Skool
Laerskool Sedgefield Primary 10 Piet my vrou, SedgefieldKom geniet die Kersfees-gees… in die middel van die winter! ❄️🎅 ✨ Heerlike kos en warm drankies✨ Stalletjies en unieke produkte✨ Gesellige atmosfeer vir die hele familie 🎁 Perfek vir ’n lekker kuier saam met vriende en familie❤️ Ondersteun die skool en gemeenskap 📍 Moenie dit misloop nie! Bring jou familie, kom kuier en voel […]
5R -
WIT OLIFANT TAFEL – NG Kerk Sedgefield
NG Sedgefield 7 Hoepoe Ave, Sedgefield, 6573Die NG Kerk Sedgefield nooi ALMAL uit na ons Wit Olifant Tafel! ✨ Kom snuffel vir winskopies✨ Bring items wat jy nie meer gebruik nie✨ Ondersteun ’n goeie doel 🪑 Alles van huisware, klere, dekor en nog baie meer!💰 Alle opbrengs gaan vir die kerk en gemeenskapsprojekte 📍 Moenie dit misloop nie! Kom […]
10R -
Dana Snyman se skitterende, aangrypende en skreeusnaakse teks Reünie
NG KERK BLANCO 9 Napier St, Blanco, George, 6529, George, Western Cape, South Africa(oor ‘n 1980 Matriekgroep se 40 jaar reünie in 2026 - uitgestel vanaf 2020 agv 🦠🫣) opgevoer deur Frank Opperman 🎭 as deel van Blancogemeente George se 75 jaar feesvieringe
150R