Kom geniet die Kersfees-gees… in die middel van die winter! ❄️🎅 ✨ Heerlike kos en warm drankies✨ Stalletjies en unieke produkte✨ Gesellige atmosfeer vir die hele familie 🎁 Perfek vir ’n lekker kuier saam met vriende en familie❤️ Ondersteun die skool en gemeenskap 📍 Moenie dit misloop nie! Bring jou familie, kom kuier en voel […]